Opvoedkudige Speelgoed – Help Dit?

Ouers se grootste bydrae tot ‘n kind se opvoedkundige groei moet plaasvind voordat sy / haar formele opvoedkunde begin.

Ouers kan dit in die hande van die onderwysers laat om die kind te lees lees, tel of sy / haar naam te skryf.

‘N Kind se beste opvoedkundige geleenthede en toekomstige groei hang hoofsaaklik af van die samewerking van ons as ouers met die onderwysers.

Daar is ‘n duidelike verskil in ‘n soort wat ouer aftief betrokke is by sy / haar opvoeding en ‘n kind wat geheel en al op sy eis gelaat is. Dit is nie net ‘n verskil in die vermoë van gehalte van werk nie. Nie net in sy / haar houding en selfbeeld nie. Kind se eerste opvoeding is by die huis, so die speelgoed wat ons as ouers vir hulle uitkies, moet hom / haar nie net amuseer en besig hou nie, maar ook sy / haar Fisieke, emosionele en verstandelike vermoens ontwikkel. Dus is die opvoedkundige speelgoed oop vir ons as ouers om te kies en te keur na ons goeie denke.

Die belangrikste fasinering van speelgoed aanvaar deur kindersielkundiges, die speelgoed vervaardigers laat opkom met speelgoed wat kinders vir ure lank opgewondenheid en plesier sal bied en op dieselfde tyd aan die kundiges se vereistes voldoen.

Sou dit waar wees dat: Niemand twee keer deur dieselfde rivier stap nie, dit is dan ook waar om te se: Geen kind speel twee keer met dieselfde speelgoed nie?

Soos ‘n kind deur die verskillende groeifases gaan, verander sy / haar speelvlak en soos die speelvlak verander, verander die speelgoed.

Sielkundiges het ‘n studie gedoen op die ontwikkeling van kinders se intelligensie, soos gepioneer deur ‘n Sweedse Sielkundige, Jean Piaget, deur kinders noukeurig waar te neem. Hulle het met ‘n paar realiteite oor hoe speelgoed opvoedkundig, of anders ‘n effek kan op die kinders se veelvoudige intelligensies.

‘N Interresante kant van hierdie bevinding is dat speelgoed en advertensies ‘n sterk effek op die wyse waarop kinders hul geslagsidentifikasie aanl . Dogterjies tussen die ouderdomme van 5 tot 8 jaar wat bloedgestel word aan Barbie poppe, voel baie slegter oor hul voorkoms, as dogtertjies wat bloedgestel word aan poppe wat ‘n meer realistiese liggame bou het. “Vroulike stereotipe speelgoed is geneig om meer komplekse spel in 18 tot 47 maande ou kinders te bevorder, maar soos kinders ouer word, groei hul geslag stereotipe speelgoed ook sterker .

Veral deur seuns, word dit toenemend dat hulle vermy om met dogterstjies se speelgoed te speel, waarskynlik vir die vrees van die sosiale reperkussie van hul gelyke. Dus, daardie mode poppe wat geskep is vir tieners en jonger ouderdomsgroepe, wat veronderstel was om kreatiwiteit en verbeelding aan te spoor, mag nie die beste opvoedkundige speelgoed wees nie, want dit spoor “eenkantigheid” en “waanhoop” aan. Voor sterk vrou en sterk manlike speelgoed kom voor om vergelyk te word met die slegste aspek van Geslags rolle, bv, ‘n fokus op voorkoms in meisies en aggressie van geweld deur seuns.

Speelgoed maatskappye, soos enige ander besigheid se doel is om geld te maak, maar anders as baie ander maatskappye, is die teikenmark van die speelgoedbedryf kinders. Kleuters / kinders wat nie oor die kundigheid beskik teen die maatskappye se eise om te argumenteer of die erns is om te vraagteken van dit wat hulle aanbied nie. “Die feit dat die speelgoed maatskappye direk verkoop aan ‘n spesifieke mark wat afhanklik is van ‘n Middelman (ouers), om die produk te koop, is self ‘n merkwaardige gebeurtenis.

Die nare waar is ‘n situasie waarin speelgoed maatskappye dit betwis en beweer dat hulle die kinders se aankoop regte beskerm deur direkte advertensies, waar kritieke dan argumenteer dat hierdie maatskappye ‘n weerlose bevolking uitbuit.